Hehe... ek is nog hier... was 'n lekker besige naweek. Ons buurdogter op Robertson het getrou so ons was na die troue toe. Was baie rustig. Te rustig vir 'n troue. En ons het gister 'n moerse bobbejaan in 'n vanghok op die plaas gevang. Ons het on op die ou end laat gaan, maar daai ding was vicious!
Anyway, my broer-hulle het mos in die vakansie ge-record. Hulle het al die finale produk gekry, so ek sal dit ook hopelik teen vanaand kan hoor!
--
"You cannot shake hands with a clenched fist" - Ghandi
But you sure as hell can punch someone in the face!
Mmmm... nog nooit v 'n rustige troue gehoor nie...
Anyways... lat my nou an 'n ander bobberool-ding dink... laasjaar het 'n moerse bobberool ons die berg vol gejaag. Dit was eintlik hilarious...
En ek wil ook jou broer se goed hoor...
--
*•. ♥ .•´ .•*•. .•*•. imma hiding... ...in your glowy thingy... .•*•. .•*•.
Devious Comments
--
*•. ♥
.•´ .•*•.
.•*•. imma hiding...
...in your glowy thingy... .•*•.
.•*•.
Anyway, my broer-hulle het mos in die vakansie ge-record. Hulle het al die finale produk gekry, so ek sal dit ook hopelik teen vanaand kan hoor!
--
"You cannot shake hands with a clenched fist" - Ghandi
But you sure as hell can punch someone in the face!
Anyways... lat my nou an 'n ander bobberool-ding dink... laasjaar het 'n moerse bobberool ons die berg vol gejaag. Dit was eintlik hilarious...
En ek wil ook jou broer se goed hoor...
--
*•. ♥
.•´ .•*•.
.•*•. imma hiding...
...in your glowy thingy... .•*•.
.•*•.
Wel, julle weer aan die gang hier bo? Dit pis my af dat die verkeer weer terug is. Ek kon tien minute langer geslaap het laas week...
--
"You cannot shake hands with a clenched fist" - Ghandi
But you sure as hell can punch someone in the face!
--
*•. ♥
.•´ .•*•.
.•*•. imma hiding...
...in your glowy thingy... .•*•.
.•*•.
--
"You cannot shake hands with a clenched fist" - Ghandi
But you sure as hell can punch someone in the face!
--
*•. ♥
.•´ .•*•.
.•*•. imma hiding...
...in your glowy thingy... .•*•.
.•*•.
Previous PageNext Page